wanneer-hemel-en-aarde-ontmoet
wanneer-hemel-en-aarde-ontmoet

Wanneer Hemel en Aarde Ontmoet deur Bill Johnson

R50.00

Price excludes shipping: shipping cost is R100 for 1 book, plus R50 for each additional book.
Books are shipped to addresses in South Africa.
 

Meer oor Wanneer Hemel en Aarde Ontmoet deur Bill Johnson

bill-johnson_cropped1

Special Shipping Note: To order a single copy of a book in the 'Used Books' category, simply use the 'Add to Cart' button below as usual. If you would like to order more than one 'Used book', you can email sales@revivalbooks.co.za for a shipping cost quote.

As jy ooit in God se bonatuurlike krag wou lewe en wandel, is dit nou jou kans! Dit is waarlik moontlik vir mense om wonderwerke te beleef — Christus het immers aarde toe gekom om ons die weg te wys. As ons ons identiteit in hom herontdek sal ons begin om God se beloftes oor wonderwerke te ervaar. Wanneer Hemel en Aarde Ontmoet het reeds baie gelowiges gehelp om 'n lewe van wonderwerke te lei. Hier sal jy leer om:

  • In God se beloftes te beweeg
  • Jou ware identiteit te ontdek
  • In God se bonatuurlike krag te leef

As jy nie elke dag wonderwerke beleef nie, is jy nie besig om jou geboortereg op te eis nie. Met Wanneer Hemel en Aarde Ontmoet lê Bill Johnson ’n stewige Bybelse grondslag wat jou self help om in die uitsonderlike krag van God te leef. Die wysheid in hierdie boek sal jou lei na ’n wêreld van opwindende, Geesvervulde tekens en wonders!

John Arnott
John Arnott Senior Pastor, Tornoto Airport Christian Fellowship, Author of The Father's Blessing, Founder and Director of Partners in Harvest
Hierdie boek wil ons geloof bou. Dit daag elke gelowige uit om daagliks bonatuurlike tekens en wonders as 'n natuurlike deel van die lewe te beleef. … Dit is van begin tot einde 'n verhaal van geloof.